Albertus de Saad avatar

'n lied vir die afrikaner

steph4nus

Published: 09 Mar 2024 › Updated: 09 Mar 2024'n lied vir die afrikaner

'n lied vir die afrikaner

Die strate is leeg
En die kinders kruip weg
Daars 'n rusteloosheid in my are

Verteenwoordig my kuns
Met geen beloning my kind
Verewig 'n stryd teen die jare

En iewers is daar
'n Seuntjie wat huil
Diep binne die hart van ons saam 'n lewing

Iewers in ek
En iewers in jy
Ons immers rooi bloed
Met wit suiker versoet

Verbeel jou my kind
Ons lan die nasie bevind
Gebou op my bloed
En my are

Verbeel jou ONS kuns
Het heule nasies verslint
En verbeel jou die wereld
Het waarde

Leave 'n lied vir die afrikaner to:

Written by

Master of the dark arts

Read more # posts


Best Posts From Albertus de Saad

We have not curated any of steph4nus's posts yet. But you can encourage our curation team to review posts by visiting them regularly and by referring other readers. Because we give priority to frequently read content.

More Posts From Albertus de Saad